LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 112 Eden on The Bay | LekkeSlaap
+41

112 Eden on The Bay

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir 112 Eden on The Bay
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Danie B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie B
Gesin met klein kinders

Lekker, maar kon beter.

Drasties aandag gee aan water-uitlaat op balkon. Die veiligheidsrooster is los en ons 2 en 'n half jarige seuntjie kon hom lelik seergemaak het. Ons moes 1 van die stoele bo-oor die gat sit. Die lugverkoeler werk nie effektief nie. Die gasbraaier is nie behoorlik skoongemaak nie. 'n Persoon kan uiters siek raak. Ons het glad nie die braaier gebruik as grvolg van die rede nie. Daar is 'n klomp goed in die woonstel wat drasties aandag kort en net basiese herstelwerk en afronding op toerusting te doen.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otto du Plessis- en Sir David Baird-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88a159483c85e66aaa3f494102bf89d0f24a7d3f1a01c6bbd3bfa98961088bcc49fa9499596669a09b60bae01ed5c8e0c15e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 5) 1 5 1 4 Corner of Otto du Plessis Drive and Sir David Baird Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.791963205592 18.457527615817
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!