LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 113 Bayview | LekkeSlaap
+10

113 Bayview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg/R43, Bayview Eenheid 113, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

113 Bayview is 'n lieflike selfsorgwoonstel langs die kus wat ideaal geleë is in die veilige Bayview-kompleks in Hermanus. Dié kompleks bied pragtige tuine en toegang tot die see en kranspaadjies. Dit is naby die Hermanus Gholfbaan, asook 'n winkelsentrum, restaurante en 'n gimnasium.

Die verblyf bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer wat na die see front het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.

Die ingangsportaal lei na 'n studeerkamer met gratis WiFi. Die kombuis is volledig toegerus en beskik ook oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea bied sitplek vir 6 gaste. Die ruim sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Verder is daar 'n gemaklike sitarea met see-uitsigte en raamlose opvouvensters.

Die Bayview-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 113 Bayview sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Hoofweg/R43, Bayview Eenheid 113, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg/R43, Bayview Eenheid 113, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZmM5MjQzLTJiODYtNDNjOS05NDQ2LTI5YWMzODQxMDVhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 350  per nag (plek vir 6) Main Road/R43 Bayview Unit 113 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.412864 19.251566
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!