114 Cachethof
Opsomming van Resensie
Helena L - Nov 2020
Gemiddeld
Baie gemaklike ruim verblyf en baie gerieflik gelee naby Universiteit en eetplekke. Lekker vibe met al die studente wat oraloor is.
Johan V - Feb 2020
Gemiddeld
Uitstekende ligging, sentraal tot die studentelewe en die universiteit.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Excellent location, central to the student life and the university.
Thank you to the gracious host!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Benjamin C - Jan 2020
Gemiddeld
2 nagte in Potch om krieket te kyk. Lekker gekuier.
Ebenezer K - Okt 2019
Gemiddeld
Great place, great people.
Suzetha S - Okt 2019
Gemiddeld
Value for money.
Susan S - Sep 2019
Gemiddeld
Baie trappe en onveilig.
114 Cachethof's terugvoer
Volgens ons telefoniese gesprek het julle genoem dat die trappe nie geskik is vir julle ouderdom nie. Dit maak dit nie onveilig nie, dis net nie geskik vir julle nie. Baie gaste is ook beïndruk met die algemene veiligheid in die kompleks omdat dit agter sekuriteitshekke is.
Ons is jammer dat ons nie aan julle standaarde voldoen nie.
Anne-marie M - Sep 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Mpilenhle D - Aug 2019
Gemiddeld
Excellent and comfortable accommodation, conveniently located.
Stefan B - Aug 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik geleë, voel veilig tussen studente, lekker plaaswoonstel-gevoel.
Pearl C - Apr 2019
Gemiddeld
The stay was very satisfactory.
Marthie R - Mrt 2019
Gemiddeld
Sentraal geleë.
William B - Feb 2019
Gemiddeld
Ek het my verblyf geniet.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
I enjoyed my stay.
I enjoyed my time at Cachethof, the only problem I experienced is that its very loud and noisy at night. You struggle to sleep.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Robert A - Jan 2019
Gemiddeld
Ideaal vir ons doel om net te gebruik vir slaap.
Willem D - Nov 2018
Gemiddeld
Netjies en skoon. Onderdakparkering het ons goed gepas.
Lidia M - Nov 2018
Gemiddeld
Rustig en ontspannend.
Pieter S - Okt 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam en sentraal.
Thomas K - Okt 2018
Gemiddeld
Gemaklik en veilig.
Elbie N - Aug 2018
Gemiddeld
'n Studente-ervaring!
Lees meerMerissa W - Jul 2018
Gemiddeld
Friendly, reliable hosts.
Ina B - Jan 2018
Gemiddeld
Skoon, netjies. Alles wat jy nodig het.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cachethof 114, Steve Bikostraat 88, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom