LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 114 Laguna La Crete | LekkeSlaap
+15

114 Laguna La Crete

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selveylaan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag(plek vir 5)

Beskrywing

114 Laguna La Crete bied verblyf in 'n eenheid wat smaakvol versier is met 'n lieflike see-uitsig. Dit is in 'n veilige seefront-kompleks in Uvongo, 'n kusdorpie in die hartjie van die Hibiscus-kus. Dié dorp is die perfekte plek om KwaZulu-Natal se strande en kus te verken aangesien dit so bekend is vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat.

Die grondverdieping-eenheid het slaapplek vir maksimum 4 volwassenes met kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n moderne dubbelstort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n waaier. Linne en badhanddoeke word voosien.

Die kombuis is met moderne toebehore toegerus wat 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf insluit. Die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n TV en 'n boekrak vol leesstof. DStv is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep met gasbraaigeriewe, 'n etenstafel en 'n sitarea. Die eenheid het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area, swembad, tennisbaan en veilige parkeerplek.

Gaste kan in die warm Indiese Oseaan duik en snorkel om menigte visse te sien. Ander doendinge in die area sluit branderplankry, seilvaart, kanovaart, visvang, waterski en wildkyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by 114 Laguna La Crete sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 114 Laguna La Crete
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Selveylaan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 114 Laguna La Crete het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selveylaan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2lkbaDHrgNZ0MkfMjEYHqRVj3FvvBGhwIkQz1R54JKGkpmmc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850  per nag(plek vir 5) 1 5 1 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.836736716082 30.394034488361
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!