114 Savannah Lodge
1 resensie
Selfsorg
Blits-aanbod
50% af
Kry 50% af vir verblyf voor 22 April 2021
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Savannah Lodge 114, Glock-weg, Glock-weg, Honeydew Manor, 1715, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R899R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
114 Savannah Lodge is in Roodepoort en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Dié oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en enkelbed met Egiptiese katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n plaatstoof, yskassie, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
In die sitarea is daar gemaklike sitplek. Daar is 'n TV met DStv.
Braaigeriewe en 'n swembad is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by 114 Savannah Lodge sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
5 uit 5van 1 resensie vir 114 Savannah Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ligging
- Savannah Lodge 114, Glock-weg, Glock-weg, Honeydew Manor, 1715, Gauteng
- Gaste dink 114 Savannah Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wilgeheuwel Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Savannah Lodge 114, Glock-weg, Glock-weg, Honeydew Manor, 1715, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom