115 on Beachy Head Drive Luxury Guest House
1 resensie
Gastehuis
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beachyhead-rylaan 115, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 13
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
115 on Beachy Head Drive Luxury Guest House bied bed en ontbyt en is in Plettenbergbaai geleë. Die eiendom is ideaal naby Robbergstrand en ander besienswaardighede in die area.
Verblyf word gebied in 'n gastehuis met 5 unieke kamers. Elke kamer het óf 'n dubbelbed óf 'n enkelbed, asook 'n privaat badkamer. Die kamers het gratis WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV, DStv-kanale en Netflix.
Ontbyt word in die eetarea bedien en ander etes kan op versoek voorsien word. Die gastehuis spog met 2 swembaddens. Die perseel is sowat 3 km vanaf die Plettenberg Bay Country Club, winkels, restaurante en die dorpskern waar daar ook ander besienswaardighede is.
Kenmerke
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Italiaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
5 uit 5van 1 resensie vir 115 on Beachy Head Drive Luxury Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ligging
- Beachyhead-rylaan 115, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 115 on Beachy Head Drive Luxury Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beachyhead-rylaan 115, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 13