LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1150 on Bain | LekkeSlaap
+13

1150 on Bain

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2021 tot 30 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bainstraat 1150, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 R425 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

1150 on Bain is 'n bekoorlike selfsorg-eenhede in Keimoes, 'n prentjiemooi dorp in die Noord-Kaap. Die dorp spog met pragtig groen heuwels en bykomende warm weer.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Die tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat toegang bied tot 'n tuin. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is 'n kombuis met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en basiese kookgerei. 'n TV, braai-area in die tuin en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die oopplan-selfsorgeenheid beskik oor 'n dubbel- en enkelbed. Die badkamer het 'n groot stort. Verder is daar 'n kombuisie met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster en basiese eetgerei. Die hele eenheid het lugversorging en daar is ook 'n TV.

Besienswaardighede in die area sluit die Tierberg Natuurreservaat, historiese besienswaardighede, Oranjerivier Wynkelder en die Oranjerivier in, waar gaste 'n paar watersporte kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir 1150 on Bain
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bainstraat 1150, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink 1150 on Bain het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R500
Vanaf R425
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R425
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bainstraat 1150, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARBRFyAtD5LW6yyvjW5Hn2OaaL41dpTYWhFzBjHz0QoVhOtLIgG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R425  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 1150 Bain Street Keimoes 8860 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.719782053637 20.97282544537
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!