11a on Galway B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

11a on Galway B&B is in Nahoon in Oos-Londen geleë en is net sowat 12 km vanaf die lughawe. Dié B&B is in 'n groot, privaat tuin en bied 'n rustige wegbreek.

Verblyf word gebied in 'n Deluxe-koninginkamer met 'n privaat ingang. Dié kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-stort, toilet en wasbak, asook 'n etenstafel vir 2 en 'n lessenaar. Kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met satellietkanale en gratis WiFi in.

Die kamer bied 'n tuin- en swembad-uitsig en veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 11a On Galway B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za