LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 11B Club Mykonos | LekkeSlaap
+13

11B Club Mykonos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-straat 22, Umdloti , 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

11B Club Mykonos is 'n selfsorgwoonstel in Umdloti, 'n dorpie aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Dié kus spog met soel subtropiese weer en die Indiese Oseaan se warm water.

11B Club Mykonos het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers, en daar is 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stapelbed is in die sitkamer beskikbaar.

Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n lieflike balkonarea.

Slaapplek

’n Bespreking by 11B Club Mykonos sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Ligging

  • Bellamont-straat 22, Umdloti , 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-straat 22, Umdloti , 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfuawh4lXtxqOS1dCmsGjChTrPVx92DqINLk29c1FLGvo2EfnKU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 6) 22 Bellamont Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.66483 31.12024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!