Pretoria Akkommodasie by 11th Avenue Guest House | LekkeSlaap
+24

11th Avenue Guest House

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 325 11th Laan, , Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

11th Avenue Guest House is 'n gerieflike, billike selfsorg-gastehuis in Gezina, Pretoria. Ons gastehuis is gemáák vir al jou vakansie- en wegbreekbehoeftes, of jy nou op soek is na 'n salige middag langs die swembad of net 'n rustige aandjie binnenshuis.

Ons bied verskeie ruim eenhede. Elke eenheid bestaan uit 'n slaaparea, kombuisie, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort. Verder het elke eenheid ruim kaste, 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, en 'n TV.

Die gastehuis spog met 'n puik ligging, net 7 minute van Pretoria se middestad af (dit hang natuurlik van die verkeer af). Spur, Mike's Kitchen, Oppi Plaas Garden Restaurant, Pavillion Shopping Center, Spar, Ster Kinekor Cinemas, New Metro Cinemas en Gezina Gallery Centre is in die onmiddellike omgewing.

11th Avenue Guest House se sentrale ligging, tussen mediese sentrums, maak dit ideaal vir buitepasiënte en diegene wat familielede in die hospitaal wil besoek. Eugene Marais Hospitaal, Pretoria Academic, Tshwane District, Moot Algemeen, Pretoria Eye Institute en Pretoria Heart Hospital is minder as 10 minute se ry van die gastehuis af.

Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir 11th Avenue Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 325 11th Laan, , Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink 11th Avenue Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Pretoria Gauteng
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 325 11th Laan, , Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2NGZlNTAyLWRiMmUtNDQ4ZS1iZWUxLTFkMmZmZDU3YmMxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 325 11th Avenue Gezina 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.725333836379 28.208038110451
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za