11th Avenue Guest House
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 6 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leandri W - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leandri W
Saam met eggenoot/lewensmaat
Waarde vir geld.
Baie gerieflik om te bespeek en gastehuis is maklik om te kry. Kry waarde vir geld.
Jo-mari R - Jun 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jo-mari R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Verblyf was aangenaam en die eienaar baie behulpsaam.
Verblyf was aangenaam en gerieflik naby ons funksie geleë. Eienaar was baie behulpsaam met parkering gewees en om ons te akkommodeer.
David B - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
David B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Skoon, netjies en billike prys.
Baie lekker gebly, Ansie, Fanie en personeel was baie behulpsaam en ons het goeie ontvangs gehad. Sal definitief weer daar gaan kuier. Dankie almal.
Leonie C - Jun 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leonie C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Kitchen does not conform to that of self-catering.
Kitchen utensils and crockery not up to standard at all! No microwave dishes to use at all! Does not conform to self catering standards!
Tsepo M - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tsepo M
Saam met vriende
The place is nice and cool I will use it again when going to Pretoria next time.
See stars.
Jacorita K - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jacorita K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties. Dit was 'n voorreg om daar te kon bly.
Reg van die begin af het ons welkom gevoel. Dis nie net nog 'n gastehuis nie, dit voel meer soos jou eie huis. Dit is veilig, skoon en naby verskeie winkels en winkelsentrums. Ons kan nie wag om weer daar te gaan bly nie. Ons beveel dit vir enige iemand aan wat na 'n ontspanne, huislike omgewing soek.
Gaste wat na 11th Avenue Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |