Somerstrand Akkommodasie by 11th Avenue Holiday Apartment | LekkeSlaap
+19
+19

11th Avenue Holiday Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R1 975 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Laan 5, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

11th Avenue Holiday Apartment is op Port Elizabeth se strandfront in die voorstad Summerstrand geleë. Dis naby verskeie restaurante, winkels, die strand en nog meer.

Dié ruim woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n uittrekbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Die balkon het 'n ruim, ommuurde tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by 11th Avenue Holiday Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 11de Laan 5, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 975
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 975
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 975
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Laan 5, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1f1ff202f16ae05fb6f1a4b2976fd3fd8104699f5fa28911ab0b2a7d736b72650b7f5bd23b972a8ea1bee19447fac67222e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 975  per nag (plek vir 6) 5 11th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.990246373942 25.672931162516
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za