Wavecrest Akkommodasie by 12 Bottlebrush | LekkeSlaap
+9
+9

12 Bottlebrush

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bottelbrush-singel 12, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

12 Bottlebrush is in die voorstad, Wavecrest in die kusdorpie Jeffreysbaai. Die eenheid is slegs 1,6 km vanaf die naaste seefront en 2,8 km vanaf Fountains-winkelsentrum.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 badkamers met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en het 'n gasstoof, oond, dubbelyskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die oopplan-kombuis en -eetarea lei na 'n dek met stoepmeubels en braaigeriewe. Die dek het 'n tuinuitsig en daar is 'n dubbelgarage.

Slaapplek

’n Bespreking by 12 Bottlebrush sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bottelbrush-singel 12, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bottelbrush-singel 12, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96E11BkyS52tJ4q2hoBCAfQwtjjTXxbgQuuWQgRWL1ajZdYQ0M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 7) 12 Bottlebrush Cresentt Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.020953914699 24.918470651798
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za