LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 12 Calamari | LekkeSlaap
+25

12 Calamari

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Calamari 12, Ray-weg 7, Ramsgate, 2194, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

12 Calamari bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n vierslaapkamer-gesinseenheid wat op 'n strand tussen Ramsgate en Margate geleë is. Dit is in die Calamari-kompleks, reg op die strand en spog met 'n mooi see-uitsig.

Dié eenheid het 4 slaapkamers en is geskik vir 8 gaste. Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Verder is daar 'n oopplan-kombuis en -leefarea, asook 'n eetkamer. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n toonbank met stoele toegerus.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek word ook voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by 12 Calamari sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Calamari 12, Ray-weg 7, Ramsgate, 2194, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Calamari 12, Ray-weg 7, Ramsgate, 2194, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b6b902efd6a56cf4b07f8f70aecad38a1f68a5efe371c6233460a39ee9a75cb336e53a975ad1af56ac399f17cf25b152406?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) 12 Calamari 7 Ray Road 2194 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 09:00 -30.874756818223 30.362605270114
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!