LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 12 Costa Del Sol | LekkeSlaap
+13

12 Costa Del Sol

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soapberry-weg 8, Costa De Sol 12, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

12 Costa Del Sol is 'n selfsorgwoonstel in die voorstede van Arboretum in Richardsbaai.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié slaapkamers deel die tweede badkamer. Daar is lugversorging in 2 van die slaapkamers.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die eetkamer het sitplek vir 8, en die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Daar is parkeerplek agter 'n elektriese heining in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by 12 Costa Del Sol sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 12 Costa Del Sol
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Soapberry-weg 8, Costa De Sol 12, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 12 Costa Del Sol het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soapberry-weg 8, Costa De Sol 12, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPZouoDxWU4MffRoMKNRaVQ3WOSQIrJoo2aIsOsnxQBl0M7PXtA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 8 Soapberry Road 12 Costa De Sol 3900 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.75584 32.053864
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!