12 Craigsway

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Okt 2019 tot 24 Okt 2019.

Beskrywing

12 Craigsway bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige eenslaapkamerwoonstel in die hartjie van Shelly Beach. Die woonstel is 600 m van Shelly Centre en 1,1 km vanaf South Coast Mall. DStv is beskikbaar.

Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf. Die sitarea het 'n TV met 'n dubbelslaapbank. Die woonstel het 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig en 'n tuin met braaigeriewe.

Die woonstel is 550 m vanaf die strand en die sentrale ligging bied toegang tot winkels en restaurante. Die Aqua Planet Drive is 1,1 km ver, African Odyssea Duiksentrum is 450 m ver en gaste kan hengel in die omtrek.

Slaapplek

'n Bespreking by 12 Craigsway sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 12 Craigsway gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 R400 per nag (plek vir 4)

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Okt 2019 tot 24 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za