Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SnL 12 Dwergarend

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwergarendstraat 12, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SnL 12 Dwergarend bied gerieflike verblyf in die plaasdorpie Malelane. Dié dorp is naby die Malelane-hek na die Krugerwildtuin en bied die ideale oorslaapplek vir gaste wat bedags die park wil besoek.

Dié gastehuis beskik oor 10 slaapkamers. Die kamers het slaapplek vir 2 of 3 gaste en elke kamer het 'n privaat badkamer. Die kamers het lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis gebruik maak wat tydens middag- en aandete beskikbaar is. Gaste kan maaltye in die area wat na die tuin lei geniet. Die tuin het 'n swembad.

Die area het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en heelwat buitelug-doendinge, soos voetslaan, wildritte en fietsry is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir SnL 12 Dwergarend
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Jaar gelys 5

Ligging

  • Dwergarendstraat 12, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink SnL 12 Dwergarend het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwergarendstraat 12, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA474a8bd58e44f395ea8b400608fc642c663bbf4ce345b4876d54ffaf21a4e840479a2b3a423ada68cdc9a56c815f6ace9389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 12 Dwergarend Street Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.490944555367 31.499169330025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem