12 Flatcrown 'Xolo'

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

12 Flatcrown 'Xolo' is 'n vakansiehuis in die Zimbali Coastal Resort aan KwaZulu-Natal se noordkus.

Die eenheid bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en daar is ook 4 badkamers. Daar is 1 koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 2 dubbelbeddens beskikbaar. Drie van die slaapkamers is en suite en die vierde slaapkamer het 'n aparte badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Wasgoedgeriewe sluit 'n wasmasjien in. Die leefarea het 'n eetkamertafel en sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n privaat swembad en 'n gasbraai.

Die landgoed bied swembaddens, 'n 18-putjie-gholfbaan, 'n spa, tennisbaan, muurbalbaan, 'n restaurant en 'n kroeg. Daar is ook 'n veilige strand waar verskeie watersporte geniet kan word indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by 12 Flatcrown 'Xolo' sluit in:

4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 12 Flatcrown 'Xolo' gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 520 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za