12 Luwandla

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

12 Luwandla is 'n selfsorg-meenthuis wat net 1 km van die strand af in St Lucia geleë is. Dit is oorkant 'n inheemse woud geleë waar daar nog heelwat vlakvarke, rooiduikers, apies en elke nou en dan 'n luiperd gesien word. Die seekoeie kom kuier natuurlik gereeld in die tuin.

Hierdie eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n sitkamer met 'n TV. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolfoond en 'n yskas. Buite is daar 'n veranda met buitemeubels en 'n ingeboude braaiplek. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n welige tuin.

Skakel asb. voor aankoms om te reël om sleutels te kry.

Die Noordkus van KwaZulu-Natal strek van Zimbali tot die Tugelarivier. Die kuslyn wat as die Dolfynkus bekendstaan, weens die talle stompneusdolfyne wat gereeld hier 'n draai kom maak, is vol beskutte baaie, glansryke strande en oneindige suikerrietvelde.

Slaapplek

'n Bespreking by 12 Luwandla sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 12 Luwandla gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za