LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 12 on Brecher | LekkeSlaap
+46

12 on Brecher

39 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir 12 on Brecher
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Joey V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met oudtydse gevoel. Ons kyk nog waar in die kamer vir die koffie/teehoekie toe word ons meegedeel die kombuis is 24/7 tot ons beskikking!

Die bestuurspaar is regtig oulik. Hulle het ons dadelik tuis laat voel en uit hulle pad gegaan vir ons. Toe ons sesuur die oggend moes ry was Wilma op om vir ons oop te maak. Ons wandering.

Engela S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was in 12 on Brecher gedurende 'n operasie wat my man by die oog instituut gehad het.

Pragtige gastehuis, baie netjies en baie vriendelike en behulpsame diens.

Elize V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elize V
Enkelreisiger

Never again.

The TV in the room did not work, no breakfast included. Unprofessional.

Debbie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en omgee word so baie waardeer!

Kan dit aanbeveel. Baie sentraal geleë.

Boitumelo L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Boitumelo L

I enjoyed my stay. Anne was very kind to me and my mom.

12 on Brecher is the right place to lodge when travelling with family. My mom loved her so much. Will definitely recommend to friends and family travelling to Pretoria.

Cheri-lee M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri-lee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Guest house Manager Ann is sweet, friendly and welcoming. Room was clean, spacious and comfortable. I will definitely book again when I am in the area.

Veleska K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Veleska K
Saam met vriende

Daar was geen koffie of tee of eers 'n ketel in ons kamer waar ons na ons funksie kon koffie drink nie, ons moes laataand na 'n petrolstasie gaan om iets te drinke kry.

Sien sterre.

Ingrid P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir mense wat nie wil terug ry na hul by Loftus was nie.

Ons het 'n event by Loftus bygewoon en wou nie terug ry nie, die plek was loopafstand van die stadium af. Die eienaars was baie vriendelik en ons het baie veilig gevoel om ons kar daar te los terwyl ons weg was. Sal definitief hulle weer gebruik as ons weer Loftus toe gaan.

Carina B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Vriendelike diens en goeie ligging in die hartjie van Pretoria.

Puik diens, tannie Anne is dierbaar!

Hettie H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker dankie.

Baie lekker dankie vir jul gasvryheid.

Megan S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S
Enkelreisiger

Stunning B&B.

What a beautiful B&B. Had a wonderful stay - host Ann was amazing - so friendly, helpful and attentive to my needs and very accommodating. Neat, clean and a warm feel B&B. Will definitely be going back when in Pretoria again. Awesome!

Louise D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise D
Saam met vriende

Okay.

Die instandhouding van die perseel kan gedoen word wanneer gaste nie op die perseel is nie. Ons was vreeslik moeg en die deur van nommer 4 het glad nie gesluit nie. Die nutsman het dit kom regmaak terwyl ons op die bed gelê het. Die water het verkool of gevries. Nie 'n eweredigheid tussen warm of koue water nie. Verder was dit alles goed. Vriendelike diens.

Johann C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal.

Ideaal geleë vir Loftus of Afrikaans Hoër Meisies vir toernooie. Uiters gerieflik ten opsigte van kombuis en geriewe. Die gasvrou is baie behulpsaam en beskikbaaar. Dit was 'n uiters suksesvolle besluit om daar te bespreek.

Pieter S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met tieners

Goed.

Sien sterre.

Fred L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf met bedagsame diens.

Ons het 'n paar dae gebly om, 'n reunie by Affies by te woon. Ons het lekker gebly naby Affies. Motorhuise was 'n probleem en jy wil nie jou motor buite laat bly nie omdat die omgewing beslis nie veilig is nie. Oor twee jaar is Affies 100 jaar oud en ons sou graag weer by Brecher oorbly as dit moontlik sou wees. Daar vind veranderings daar aan die toesig plaas en ons hoop dat die standaard nie daardeur geraak sal word nie.

Adel B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel B
Gesin met klein kinders

Dit was 'n goeie ervaring.

Baie goeie waarde vir geld, perfek geleë en "effortless".

Frans V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans V
Enkelreisiger

Afwesige gashere.

My bespreking het begin voor toe deure. Ek het 5 minute gewag om in te kom. Alhoewel ek brekvis bespreek het, is ek ingelig ek moet R60 ekstra betaal. Ek wou vroeg verkas maar daar was niemand om my uit te laat nie. Moes ander gas vra. Lekker skoon, maar nie gasvry nie.

Shaneen K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Shaneen K
Enkelreisiger

Baie gemiddeld, effens teleurgesteld.

Om mee te begin was dit vir my onaanvaarbaar dat daar geen seep in die badkamer was nie, ek verwag nie badseep of shampoo, soos baie ander plekke wel voorsien nie, maar dat daar nie eers seep by die wasbak was net om hande te was nie is swak. Die parkering is 'n probleem, daar het 'n ander voertuig gestaan op die plek wat vir my aangewys was, so noodgedwonde moes ek op 'n ander besoeker se plek parkeer wat laat die aand groot probleme veroorsaak het. Dit is ook vir my 'n probleem gewees dat daar geen koffie- of teemaakgeriewe in die kamer is nie. Om 6 uur in die oggend uit jou kamer te gaan om in die kombuis koffie te gaan haal in jou nagklere waar ander gaste reeds ontbyt eet, is onaanvaarbaar! Die bed se kopstuk in kamer 9 is los en baie hinderlik, die handdoeke was nog nat en net so operol op die bed gesit. Ontbyt was regtig baie gemiddeld (geen klein bordjies op die tafel nie). Een laaste dingetjie, die gasvrou loop glad nie oor van vriendelikheid nie en ek het glad nie welkom gevoel nie. Ek het baie meer verwag en jammer om te se maar sal nie weer daar tuisgaan nie.

12 on Brecher's terugvoer

Goeiemiddag

Ons is opreg jammer oor jul ervaring en sal dadelik aandag daaraan gee.

Ons hoop ons kan weer geleentheid kry om te vergoed daarvoor.

12 on Brecher
Louise V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Dit was gerieflik.

Die gastehuis was goed geleë en baie veilig. Mooi en netjies. Kamers kon dalk beter toegerus wees. Baie vriendelik en behulpsaam.

Zilian E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zilian E
Saam met vriende

Pragtige gastehuise en baie skoon en netjies.

Die gasvrou (Deirdre) is baie vriendelik en maak die heerlikste ontbyt! Die gastehuis is pragtig, netjies en skoon en jy voel sommer tuis. Lekker stapafstand van Loftus. Ek sal dit vir seker weer gebruik.

Liezel V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel V
Gesin met klein kinders

Baie mooi ingerig.

Baie netjies en mooi ingerig. Moderne badkamers, elektriese komberse en lieflike wit skoon beddegoed. Kan dalk net beter buite belig word met kamera sodat mens veiliger voel. En vrugte met ontbyt sou heerlik gewees het (maar weet eienaar was oorsee tydens ons besoek. Die laaste 2 dae van ons verblyf was daar 'n baie goeie bestuurder wat geen moeite ontsien het nie!) My seuntjie was natuurlik mal oor al die rugby aandenkings teen die muur en voel ons moet altyd hier bly.

Marilize V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike bestemming.

'n Heerlike oornagfasiliteit. Baie dankie vir die kalm, veilige en netjiese verblyf.

Marius F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kan die gastehuis met 'n geruste hart aanbeveel.

Sien sterre.

Rialda D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

Skoon en netjiese gastehuis met baie vriendelike personeel. Ligging is baie goed en loopafstand na Loftus Versfeld sou jy wil gaan rugby kyk. Kamer was heerlik warm toe ons daar gekom het. Ontbyt heerlik en diens baie goed.

Tania P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania P
Enkelreisiger

Voel tuis weg van jou eie huis.

Skoon, netjiese en mooi gemeubileerde plek met warm atmosfeer. Huis met karakter! Sterk aan te beveel.

Lynette V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V
Saam met vriende

Ons was hartlik ontvang en die gastehuis het ons stoutste verwagtinge oortref.

Sien die sterre.

Leoni J - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met vriendelike en baie behulpsame bestuur.

Net jammer dat ons te voor 07:00 moes vertrek, so kon nie die ontbyt nuttig nie.

Daniel P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel P
Enkelreisiger

Diens was professioneel en vriendelik.

Waarde vir geld is baie beter as verblyf in 'n hotel. Laat aankoms was geen probleem nie.

Rialda D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, ongelooflik vriendelik, gasvry en behulpsaam.

Vir 'n Blou Bul ondersteuner was die plek 'n wenner. Die gastehuis is pragtig, netjies en skoon. Mense is vriendelik en ongelooflik gasvry. Ons het dit baie geniet en sal verseker weer teruggaan. Dankie baie.

Tienie H - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Vriendelike, netjiese verblyf, sal weer daar tuisgaan.

Chris B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gesellig!

Gasvrou was baie aangenaam, ons het baie tuis en gemaklik gevoel. Sal verseker weer by 12 on Brecher bly en ook vir ons vriende aanbeveel.

Leona R - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona R
Enkelreisiger

Excellent

I will definitely recommended 12 on Brecher to anybody! I've already shared photos of it's beauty on Facebook. Service provided was welcoming and homey.

Martlie F - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie F
Gesin met tieners

Wonderlike gasvrou, huislike atmosfeer, sal beslis weer daar bly.

Ons het so lekker gebly, wonderlike gasvrou, dit het gevoel soos ons huis weg van die huis! Sal beslis weer daar bly!

Hein T - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker daar gebly!

Jou eie privaatheid en het 'n lekker huislike atmosfeer en is baie gasvry.

Johan E - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Baie lekker!

Goeie gasvrou. Die plek voel huislik en ontspanne. Genoeg kos vir ontbyt. Gasvrou is baie belangstellend. Heerlike plek naby aan alles. Sal dit aanbeveel en vriende vertel. Sal definitief weer kom.

Lehan J - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehan J
Saam met vriende

Dit was wonderlik! Van die oomblik wat ons ingestap het, het ons tuis gevoel.

Dit was wonderlik, in 'n baie sentrale area naby o.a. Loftus.

Sollie S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sollie S
Saam met vriende

Skoon, netjies en perfek geleë naby skole en Loftus.

Dit is 'n heerlike "huis weg van jou eie". Die gasvryheid is 'n 10/10!

Heila V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heila V
Besigheidsreis

Baie lekker gebly. Plek baie sentraal.

Baie mooi en gerieflik. Heerlik snoesig geslaap. Gasvrou het my baie tuis laat voel en my elke dag lekker bederf met smaaklike, gesonde ontbyt. Sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak. Die plek is baie sentraal geleë en naby als. Uitstekende uitleg, pragtig skoon en netjies.

Francis D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis D
Gesin met tieners

Wonderlik!

'n Baie vriendelike gasvrou en personeel. Ons het heerlik geslaap en 'n wonderlike ontbyt gehad die volgende oggend. Baie dankie, sal verseker weer daar slaap.

was R795
Vanaf R676
per nag (vir 2 persone)
was R795
Vanaf R676
per nag (vir 2 persone)
was R795
Vanaf R676
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brecherstraat 12, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViYTAxYTZlLTk2YWItNDlhZi1iNWJmLTlkMWZmOWJlNjg3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795, nou Vanaf R676  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 12 Brecher Street Clydesdale 0002 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.751388888889 28.219444444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!