LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 12 on Tharina | LekkeSlaap
+13

12 on Tharina

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tharinastraat 12, Somersetpark, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

12 on Tharina is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Somersetpark. Die perseel is 1,2 km vanaf MediClinic Vergelegen, 5 km vanaf Somerset Mall, en 6 km vanaf Strand Gholfklub en die strand geleë.

Dié ateljeewoonstel is oopplan en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n HD-TV met Open View-kanale. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Langs die bed is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel, mikrogolf, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus is. Daar is 'n stoof en 'n wasbak.

Beperkte WiFi is beskikbaar. Die eenheid het sy eie ingang en veilige parkeerplek vir 1 motor is op die perseel agter 'n hek en onder 'n dak beskikbaar.

Die perseel is 5 km vanaf verskeie gholf- en wynlandgoedere in die Helderberg omgewing en sowat 34 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 12 on Tharina
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tharinastraat 12, Somersetpark, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 on Tharina het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tharinastraat 12, Somersetpark, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf383d926211e7342a75d8b5ffb2a9e682f16abba9f90fcd73e6b6153268f374be215f07e9bf550994c526cbab0d2456267a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 12 Tharina Street Somerset Park 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -34.09817 18.85399
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!