Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 On Top Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marketstraat 23, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

12 On Top Guesthouse is sentraal geleë in die hartjie van Piet Retief, Mpumalanga. Die gastehuis bied verblyf in ruim, gerieflike gastekamers en selfsorgwoonstelle.

Die standaardkamers het elkeen 100%-katoenlinne, 'n platskerm-TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Elkeen van die 6 selfsorg-eenhede is ten volle met 'n oopplan-kombuis en -sitkamer toegerus. Die selfsorg-eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en het ook 'n opsionele skakelkamer wat dan nog 2 ekstra gaste kan akkommodeer. 'n Ekstra matras kan op versoek vir 'n kind bygevoeg word.

12 On Top Guesthouse is in die middedorp geleë en naby al die plaaslike restaurante en winkels. Piet Retief is naby die grens van Swaziland en 80 km vanaf die Wakkerstroom Moeraslande wat die tuiste van 'n groot verskeidenheid voëlspesies vir voëlkyk-entoesiaste is.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir 12 On Top Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 9

Ligging

  • Marketstraat 23, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink 12 On Top Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marketstraat 23, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkZTZlY2IxLTQzYjctNDFkNy1iMDlkLWY3N2M0MWUxMTM5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 23 Market street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.001899755494 30.800974301853
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem