Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 13 resensies vir 12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment
Netheid
3.4/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Khayakazi J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khayakazi J
Saam met vriende

Our stay was so fruitful, we really enjoyed ourselves.

Excellent, except for the expired coffee and milk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aviwe G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aviwe G
Saam met vriende

Staying there was an excellent experience with peace of mind.

Staying there was good. There is no noise, it's clean, near the beach. Wow, we enjoyed staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Porchia W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Porchia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Just been raining but at least we could watch the full DSTV programs. All accessories and bedding were available for the cold night and were comfortable. Stay was pleasant and the owner was always responsive when the DSTV was giving problems and immediately sorted it out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek kort aandag.

Ons is jare lank al Port Alfred mense en het selfs daar gebly vir 'n paar jaar, maar ons dink die eienaar van die eenheid behoort te weet dat die plek glad nie skoon gehou word nie, stof en vorige mense se papier en gemors was oral, en net bo langs skoongemaak. Port Alfred as 'n plek was weereens 'n treffer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Craig L
Gesin met klein kinders

Amazing.

Had an amazing stay with my little family. Breathtaking views, clean and pristine unit and just all-around tranquil experience. Also, very close to amenities and pretty much good value for money. Thank you for having us. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harodene A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harodene A
Saam met vriende

We had a very good stay.

The accommodation was clean and comfortable only no light in the bottom toilet and no light on the landing made it difficult to come up the stairs at night and the shower door was broken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Stephan S
Gesin met klein kinders

Rusteloos.

Kan nie slaap in die aand as gevolg van kuierplek oorkant die straat, karre wat spin, mense wat skree, so aangegaan elke aand tot 4 uur in die oggende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann M
Saam met vriende

Wegbreek naweek.

Settlers Sands bly goeie keuse vir naweek wegbreek. Woonstel was netjies en plek is goed geleë. In terme van waarde vir geld mag daar dalk goedkoper plekke wees. Het gesukkel om sleutel te kry, maar die eienaars het vinnig gehelp en was beskikbaar. Ons het lekker gebly en sal die plek weer oorweeg. Parkering is beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment
Andile T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Andile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Barest minimum.

This place was very underwhelming. It requires extensive attention. It wasn't particularly clean, and everything is old, displays signs of excessive wear and tear, even the bedding is aged and faded, the very bare minimal is provided, no wifi, not even a Smart TV. I would only suggest this place to someone who simply needs a roof over their head, with zero comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment se terugvoer

Good day Andile, I'm sorry to see that you had a bad experience at our apartment. On the website it is clearly marked that there isn't any Wi-Fi available, which in its turn would make no sense that there should be a smart tv. There is however full DSTV as listed on the website. If it wasn't cleaned properly before you arrived I do apologize as this is something I ask my team to take very seriously after every booking. We have tons of photos on the website so that guests can see exactly what they would be getting when they book with us.
Regards,
Tersia

12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisna B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisna B

Pragtige uitsig. Heerlik rustig.

Sal beslis weer by 12 Settler Sands gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment
Zenobia V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Zenobia V
Gesin met klein kinders

Dit was nie sleg nie.

Hulle kan meer aandag gee aan die perseel. Die fan in badkamer moet ook asndag gegee word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment se terugvoer

Thank you, please come again.

12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment
Zee R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zee R
Saam met vriende

It was really my second home.

Its a nice place to stay over, beachfront close to town. It's very relevant and everything you need is provided at the apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment se terugvoer

Thank you so much, we hope to see you again soon!

12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-rylaan, Settler Sands 12, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ecd8fa05a6f3dc65a7afc6bc0a40d1472e67fc8085ce7c0d491db6a3ff0f914a6c3b84cf20ae4557d00fdba8dd0e8e43f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 13 5 1 4 West Beach Drive Settler Sands 12 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.603560265341 26.898305104299