LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 12 St Lucia Sands | LekkeSlaap
+16

12 St Lucia Sands

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 66, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

12 St Lucia Sands is in 'n lieflike vakansiekompleks in St. Lucia, teen die Noordkus van KwaZulu-Natal, geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie.

Die eenheid het 2 slaapkamers, 2 badkamers en slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer beskik oor lugversorging en het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het lugversorging en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is 'n ekstra stort en toilet onder. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg en die leefarea bied gemaklike rusbanke en 'n TV met basies EasyView-kanale. Daar is 'n ingeboude braai op die patio.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad waar gaste kan ontspan.

Die Noordkus van KwaZulu-Natal strek van Zimbali tot die Tugela-rivier. Dit staan as die Dolfynkus bekend weens die stompneusdolfyne wat regdeur die jaar daar voorkom. Die kuslyn is 'n mekka van klein baaie, pragtige strande en suikerrietplantasties.

Slaapplek

’n Bespreking by 12 St Lucia Sands sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir 12 St Lucia Sands
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • McKenzie-straat 66, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 12 St Lucia Sands het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 66, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwZTgzNDc0LTQ0MTEtNDUxNy05ZDc4LTcwYWE1MGYzYWJkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 66 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.375099055828 32.411097586155
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!