LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 12 The Islands | LekkeSlaap
+11

12 The Islands

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

12 The Islands is ’n selfsorgvakansiehuis in ’n veilige kompleks op ’n krans in Ballito. Hierdie huis bied pragtige uitsigte oor die see en is naby verskeie besienswaardighede.

Dié smaakvol versierde huis word via trappe bereik en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed met ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort, sowel as ’n skoonheidswasbak. Die hoofslaapkamer lei na die balkon, wat pragtige uitsigte oor die see bied. Die tweede slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en lei na die balkon en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens met ’n klein, privaat balkon. Die tweede en derde slaapkamers deel ’n badkamer wat ’n stort het. Elke slaapkamer het ’n waaier.

Die sitarea is oopplan en die ten volle toegeruste kombuis het ’n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die sitarea het gerieflike sitplekke en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die eetarea het ’n tafel met sitplek vir 6 mense. Die huis het ’n kragomsetter vir as daar beurtkrag is. Daar is ook WiFi beskikbaar.

Daar gasbraaigeriewe en die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad. Dit is 900 m vanaf die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by 12 The Islands sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir 12 The Islands
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Ocean-rylaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 12 The Islands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ArY3X4Ut4TfSAtdGM9Z6Zs3AdzGgrzEk2ioa1Tyi3dhUFc9Wg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Ocean Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.516659 31.229763
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!