12 Topanga Resort

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 30 % af

Kry 30% af. Geldig vanaf 18 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

12 Topanga Resort is 'n nuwe selfsorgwoonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die Topanga-kompleks is net 200 m van Uvongo Strand waar gaste kan swem of kan visvang. Dis naby 'n Spar, wassery, restaurant en ander winkels.

Dié woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n toonbank toegerus. Die sitarea het lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv. Die stoep bied 'n pragtige see-uitsig en daar is 'n klein tuin.

Die kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by 12 Topanga Resort sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 12 Topanga Resort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R840 per nag (plek vir 6)

Kry 30% af. Geldig vanaf 18 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za