LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 12 Weavers Pond | LekkeSlaap
+17

12 Weavers Pond

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weavers Pond 12, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 400 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

12 Weavers Pond is op die eksklusiewe Zimbali Kuslandgoed geleë en bied selfsorgverblyf in 'n losstaande villa met 5 slaapkamers wat deur lowerryke tropiese plantegroei omring word. Daar is lieflike see-uitsigte vanaf die buite-leefareas.

Die huis het 'n privaat swembad met sonstoele en braaigeriewe. Die instap-verdieping van die huis het 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer, eetkamer, kombuis en 2 aparte houtdekke vir onthaal. Die dek is beskut en het tafels en stoele.

Die huis het 3 verdiepings en daar is slaapplek vir 12 in 6 slaapkamers. Daar is ook 6 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vyfde en sesde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 4 baddens, 5 storte en linne en badhanddoeke word voorsien. Die huis het lugversorging, sekere DStv-kanale, 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Buiten die swembad, geniet gaste ook toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

Zimbali Beach Estate is 'n eksklusiewe, stil landgoed met direkte toegang tot die strand. Gaste het toegang tot swembaddens, restaurante en geriewe in Zimbali Resort.

Slaapplek

’n Bespreking by 12 Weavers Pond sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Weavers Pond 12, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf R8 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf R8 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weavers Pond 12, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkODBiYTcxLTNlMTEtNDk2NS1hZDMyLThjNzMxMjRiMWU4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R8 400  per nag (plek vir 12) 12 Weavers Pond Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.551097228418 31.204444169998
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!