12 Zimbali Chalets

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

12 Zimbali Chalets is ’n selfsorg-dubbelverdiepinghuis op die Zimbali Kuslandgoed. Dié privaat, rustige ligging, met pragtige tuine voorsien ’n welkome wegbreek van die gejaagde lewe.

Die ruim hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer. Daar is 2 2-enkelbedkamers op die onderste verdieping waarvan 1 en suite is, en daar is ook ’n aparte gasteslaapkamer.

Die oopplan-kombuis het ook ’n eet- en sitarea wat na ’n onderdakstoep lei. Dis die ideale plek om te ontspan, braai of die ongerepte omgewing en voëllewe te geniet.

Gaste het toegang tot die swembad in die kompleks. Die chalets is naby die algemene Zimbali-oord wat swembaddens en toegang tot die strand bied. Dié gesinseenheid is volledig toegerus en het ’n gholfkarretjie met 4 sitplekke wat gaste op die landgoed kan gebruik. Die huis word daagliks van Maandag tot Saterdag skoongemaak.

Slaapplek

'n Bespreking by 12 Zimbali Chalets sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 12 Zimbali Chalets gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 815 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za