Brandwag Akkommodasie by 120@Klerck Avenue | LekkeSlaap
+69
+69

120@Klerck Avenue

31 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klercklaan 120, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

120@Klerck Avenue bied luukse selfsorg-verblyf in die voorstad Brandwag in Bloemfontein. Die kamers is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Gaste kan kies tussen verskillende selfsorgeenhede wat slaapplek bied vir 1 tot 3 mense of 'n gesin. Elkeen van die selfsorgeenhede is individueel versier. Elke eenheid het ook en suite-geriewe en 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die gesinseenhede is selfsorg en die ander kamers het net tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis beskik oor bekoorlike buite-sitareas en braaigeriewe en die perseel is baie veilig met elektriese heinings en oorgenoeg veilige parkeerplek.

120@Klerck Avenue is 'n gemaklike stapafstand, 500 m, van Mimosa Mall en die Mediclinic af en dit is ook na aan die Universiteit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 31 resensies vir 120@Klerck Avenue
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Klercklaan 120, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 120@Klerck Avenue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klercklaan 120, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhYjg4OGIxLTQ0NTMtNGNlNC04MjZkLWVjMjk3ZjVhOGIwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 120 Klerck Avenue Brandwag 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.102883039181 26.202254947275
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za