LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 120@Klerck Avenue | LekkeSlaap
+69

120@Klerck Avenue

31 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 31 resensies vir 120@Klerck Avenue
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Venessa M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Venessa M
Gesin met klein kinders

Wonderful hostess.

Friendly hostess and lovely atmosphere.

Joni T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joni T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en vriendelik.

Kamer was skoon en personeel was vriendelik.

Cathlene M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n groot plesier.

Baie netjies en skoon en mooi, sou net graag die kamer donkerder wou gehad het vir nog beter nagrus.

120@Klerck Avenue's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer waardeer opreg! Het reeds donkerder gordyne gehang.

120@Klerck Avenue
Peter B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyed it!

Very nice room, good service, friendly, loved the outside area just by our room. Great Breakfast! A good experience.

Andre F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Waarde vir geld.

Behalwe vir toilet se sitplek wat gebreek was, TV wat op 'n ongemaklike plek is om te kyk terwyl jy in bed lê en stortkop wat min water deurlaat was verblyf aangenaam en gasvry.

Gideon Francois F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon Francois F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy and homely and very quiet stay.

Oornagplek gesoek naby daghospitaal. Was vir my so gerieflik, cosy en vol verrassings. Baie dankie. Gaan weer in die toekoms 120@Klerck Avenue Gastehuis gebruik.

120@Klerck Avenue's terugvoer

Goeiemore

Baie dankie vir u mooi terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit is so lekker om in hierdie moeilike tye op 'n Maandag in te stap en sulke goeie kommentaar te lees, u maak ons harte warm.

Veilig reis en ons hoop om u gou weer te sien.

Jackie

120@Klerck Avenue
Ena T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ena T

Goeie ligging en die prys was billik.

Handdoekrelings in die badkamer sal 'n groot aanwins wees vir die familiekamer. Klein detail soos 'n asdrom in die badkamer kan ook 'n groot verskil maak. Aandag aan detail sal die Gastehuis 'n wenner maak.

Jana R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana R
Gesin met klein kinders

Netjies en baie bekostigbaar.

Goeie diens. Eienaar was beskikbaar. Geriewe is eenvoudig, maar netjies en jy betaal nie meer as wat jy kry nie.

Gerda C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens en die gevoel van tuiswees.

Die gastehuis-kuiertjie was baie lekker. Vriendelike ontvangs. Gesellige kuiertjies en baie lekker ontbyt. Netjiese en groot spasie in die gesinskamer. Ons het lekker geslaap en sal graag weer wil terugkeur. Dankie julle!

Sweetness L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sweetness L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thanks for the free breakfast.

It was a great pleasure to be hosted at your place.

Martin O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Martin O
Gesin met tieners

Nee, die kamer was nie reg gewees nie en die eienaar het ons gevra om voor 2 uur daar te wees. Toe was die kamer steeds nie reg nie. Later toe ons weer daar aankom was daar steeds kussingslope tekort, ens.

Kamer was nie voorberei nie. Breekware het gekort, linne het gekort, ens.

Limpho M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Limpho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

They should invest in iron and ironing board because we had to wait for the owner to bring it and we were running late for our event.

Not hot water the time we wanted to bath (around 9 am). Buy iron and ironing boards for every room.

Gerrie S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S
Gesin met tieners

Baie lekker.

Ons het baie lekker daar gebly.

120@Klerck Avenue's terugvoer

Vreeslik baie dankie, dit was heerlik om julle by ons te hê en te onthaal. Ons hoop om julle gou weer te sien. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is altyd lekker om te weet ons doen iets reg.
Gastehuis groete,
Jackie

120@Klerck Avenue
Sanel S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanel S
Gesin met tieners

Baie aangenaam. Vriendelike ontvangs en alles wat nodig is in kamer met veilige parkering.

Baie aangenaam. Vriendelike ontvangs en alles wat nodig is in kamer met veilige parkering. Die badkamer se afwerking kort 'n bietjie aandag. Die onklaar teëls ens. laat dit net nie 100% lekker en skoon voel nie, al was dit heeltemaal aanvaarbaar. Die enigste regtige probleem was miskien die baie lig wat in die kamer inkom in die nag, selfs later toe die stoeplig reeds af was. Spasie is genoeg vir oorslaap en eie klein etes voorberei is alles daar wat nodig is. Baie dankie, ons sal weer kom.

Cornelius J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelius J
Gesin met tieners

Dit was fantasties om vanaf 'n Bloemfontein se koue in 'n warm snoesige bed en kamer in te kom.

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies kamers. Eetgerei bietjie te min in kamer. Rustige omgewing en naby genoeg aan CBD. Sal enige iemand aanraai om daar te bly.

120@Klerck Avenue's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n heerlike voorreg vir ons gewees. Ons sal in die vervolg seker maak van genoegsame eetgery in die kamers.

120@Klerck Avenue
Ian P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian P
Enkelreisiger

Enjoyable.

Enjoyable as well as affordable.

Bernard F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Bernard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyfplek het nie aan die verwagting voldoen.

Kamer kan nie geklassifeer word as selfsorg nie, want daar was geen eetgerei (potte,borde, messe, vurke ens), geen opwasbak of opwaslappe en afdroogvadoeke.

120@Klerck Avenue's terugvoer

Ek is baie jammer oor die verwarring in ons kamer benamings, maar ons het dit intussen reggestel. Slegs ons "Family Rooms" is selfsorg eenhede. Ons "Double Rooms" en "Triple Rooms" het wel 'n klein yskas en mikrogolf oond in, maar word nie as selfsorg geklasifieseer.
Ons bied vir alle gaste ook die opsie van ontbyt, middag ete of aand ete aan as 'n opsionele ekstra.
Ons personeel staan ook 24 uur by om enige navrae of probleme op te los. Die inhoud en beskrywings van alle kamers was wel korrek gewees en ons moedig gaste aan om vooraf sekker te maak dat die kamer wat bespreek word voldoende sal wees.

120@Klerck Avenue
Charmaine D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens en baie netjies.

Baie behulpsaam. Pragtige plekkie. Baie netjiese kamers met alles wat jy nodig het.

120@Klerck Avenue's terugvoer

Baie dankie en ek hoop om julle vinnig weer te sien.

120@Klerck Avenue
Shirley J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley J
Gesin met tieners

Gerieflik en veilig.

Baie lekker gebly. Naby waar ons moes wees en ook aan Mamosa Mall.

120@Klerck Avenue's terugvoer

Kom gou weer terug.

120@Klerck Avenue
Chantel M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel M
Gesin met tieners

Wonderlik.

Baie vriendelike ontvangs en gasvry, baie hulpvaardig.

120@Klerck Avenue's terugvoer

Dit was vir ons heerlik om julle te huisves en ons hoop om julle gou weer te sien. Baie dankie.

120@Klerck Avenue
Jaqueline J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaqueline J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gaaf, vriendelik en behulpsaam.

Sal definitief aanbeveel en weer oorbly. Het heerlik gebly en Jackie was amazing!

120@Klerck Avenue's terugvoer

Thank you so much, it is highly appreciated.

We hope to see you soon.

Guesthouse regards,
Jackie

120@Klerck Avenue
Enrico K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico K
Enkelreisiger

Awesome stay and great hospitality.

My stay at this venue was wonderful. It had everything you'd expect and more. I would definitely stay here as my first choice venue.

Lize U - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize U

Het heerlik geslaap, veilige parkering, ontbyt was ongelooflik lekker.

Het heerlik geslaap. Kliëntediens was ongelooflik goed. Baie gaaf en vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering, en 'n heerlike ontbyt geniet. Sal beslis weer 120@Klerck Avenue aanbeveel.

120@Klerck Avenue's terugvoer

Vreeslik baie dankie, dit was heerlik om julle by ons te hê en te onthaal. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is altyd lekker om te weet ons doen iets reg.

Gastehuis groete
Jackie

120@Klerck Avenue
Carel M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons het net oornag en die kamer was skoon en netjies gewees. Die personeel (Annelien) het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Voorstelle ter verbetering is gunstig ontvang.

Andries D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D
Gesin met tieners

Goed geleë en goeie waarde vir geld.

Gerieflike kamer met vriendelike ontvangs binne loopafstand van winkelsentrum. Enigste kritiek is die TV wat te hoog en ongerieflike posisie aangebring is asook 'n spieël in badkamer wat kort.

Charlain G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlain G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totaal en al die moeite werd.

Dit was baie lekker en die gasvrou is baie vriendelik.

120@Klerck Avenue's terugvoer

Wow Charlain! Baie baie dankie vir die mooi resensie! Dit was 'n voorreg om julle hier te gehad het!
Gastehuis groete
Jackie

120@Klerck Avenue
Bossie K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gerieflik, maar bietjie knap.

Die badkamer is bietjie beknop en het geen plek om die handdoeke te hang nie. Behalwe dit, was alles baie netjies en gerieflik. Daar is elektriese heinings wat ook die voertuig veilig hou.

120@Klerck Avenue's terugvoer

Goeie dag Bosman!
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons neem in ag wat u gesê het oor die handdoek reëlings en sal beslis met n groter oog daarna kyk. Dit was heerlik om julle hier by ons te gehad het. Ons hoop om julle in die nabye toekoms weer te sien!
Gastehuis groete
Jackie

120@Klerck Avenue
Judy R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy R
Saam met vriende

Netjiese, skoon verblyf en beslis waarde vir geld.

Sal 120@Klerck Avenue beslis aanbeveel. Hul vriendelikheid en behulpsaamheid is puik. Baie billike tariewe vir die pragtige kamers wat jy kry. Netjies en baie goed geleë.

Vic A - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Vic A
Enkelreisiger

Net vir oorslaapdoeleindes.

Sal dit net vir oorslaapdoeleindes aanbeveel.

Marli B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marli B
Gesin met klein kinders

Oor die algemeen tevrede, sien voorstel onder.

Voorstel van ons kant: Elektriese kombers, lugversorging. Ons het koud gekry!

Yolande  - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Yolande
Gesin met klein kinders

Baie teleurstellend.

Ons het 20:30 die aand ingeboek. Geen warm water en TV werk nie. My man moes maar self die fout soek. Volgende oggend moes ek regmaak om 07:00 opgeneem te word vir 'n operasie, steeds geen warm water. My man moes self emmers water aandra sodat ons kon was. Vrydagaand kon my kinders bad, in lou water. Baie slegte ondervinding gewees.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klercklaan 120, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhYjg4OGIxLTQ0NTMtNGNlNC04MjZkLWVjMjk3ZjVhOGIwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 120 Klerck Avenue Brandwag 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.102883039181 26.202254947275
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!