LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 122 Camarque | LekkeSlaap
+23

122 Camarque

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg, Camarque, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

122 Camarque bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim 3-slaapkamerwoonstel met see-uitsigte wat in 'n kompleks op Umdloti se seefront geleë is.

Hierdie moderne woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het 1 bad en 2 storte en is ingerig met 4 lugversorgingseenhede vir daardie warm somerdae.

Daar is 'n TV in die sitarea en die woonstel is toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Drie van die balkonne bied see-uitsigte en daar is 3 veilige parkeerplekke in die kompleks beskikbaar. Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en -braai-area wat gaste gerus kan gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by 122 Camarque sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 6 resensies vir 122 Camarque
Netheid
3.2/5
Diens
2.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • North Beach-weg, Camarque, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 122 Camarque het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg, Camarque, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALdxCCuGQN5H3nZF3M1MylKoF7I5Mifzisf4glRebhVvpHE0FPj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 150  per nag (plek vir 7) 6 5 1 4 North Beach Road Camarque 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.665692686021 31.121037261238
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!