Greyton Akkommodasie by 122 Main Greyton | LekkeSlaap
+15

122 Main Greyton

8 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Aug 2020 tot 1 Des 2020.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 122, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 R3 230 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

122 Main Greyton is 'n lieflike selfsorghuis wat slaapplek aan 14 mense bied.

Die huis het 4 slaapkamers asook 'n dakkamer. Die kamers het elkeen dubbelbeddens, tv, badkamer. Drie van die slaapkamers het en suite-badkamers terwyl die vierde een 'n aparte, privaat badkamer het. Elk van die badkamers is met stort en/ of 'n bad ingerig.

Die dakkamer het sy eie badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 6 beddens (driekwart,Enkel of dubbel) in dakkamer.

Line word voorsien
BRING EIE HANDOEKE en SWEM HANDOEKE

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof en 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n dubbeldeuryskas. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar.

Gaste kan ontspan by die swembad , buite braai terwyl kinders op speelraam gly en swaai met wonderlike natuur uitsigte, berge, voels ens.'n TV met DStv is in die binnebraaiarea wat met 'n kroeg en 'n groot etenstafel ingerig is

Kinders sal gek wees oor die speelarea. Parkeerplek is beskikbaar en troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by 122 Main Greyton sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 6 persone
6 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir 122 Main Greyton
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Hoofstraat 122, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink 122 Main Greyton het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 800
Vanaf R3 230
per nag (plek vir 14)
was R3 800
Vanaf R3 230
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 122, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjOTYxNDI2LTQ4M2ItNGQ1Yi05YWQ0LTBkYTcyNzg0NDk0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 800, nou Vanaf R3 230  per nag (plek vir 14) 8 5 1 5 122 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.040164884221 19.616711139679
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za