Greyton Akkommodasie by 122 Main Greyton | LekkeSlaap
+15

122 Main Greyton

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir 122 Main Greyton
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Evonne N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Evonne N

My familie se positiewe attitude, DStv vir World Cup Rugby, ys in vrieshokkie en lekker vuurherd binne en buite was verblyf lekker, maar ongelukkig vir die res sal daar 'n paar aanpassings gemaak moet word.

Ek glo dit kan 'n fantastiese kuierplek wees (veral omdat hulle 14 persone kan huisves en dit ons behoefte was en ek van nog mense weet wat so 'n groot plek bespreek op Greyton) as aanpassings gemaak word. Rustigheid van omgewing was heerlik en stapafstand vanaf die buzz. Ons bly gereeld in akkommodasieplekke en het ondervinding van gastehuisbedryf en wat daarmee gepaard gaan. Let na die volgende: Rioolstelsel het 'n erge klank in oprit buite huis gehad. Huis nie skoon met aankoms en higiëne met kombuistoerusting nie aanvaarbaar en daar was nie genoeg eetgerei vir almal. Vrieskaste was nie aangeskakel. Warm water was nie genoeg vir ons almal nie. Toiletpapier vir 'n afskop vir 14 persone was nie genoeg (ons weet gaste bring ook addisioneel saam), beddens se matrasse kan aandag geniet. Gordynrelings in loft val af as ons dit wou oop- of toemaak. Agterdeur (hout) kon nie sluit na oopmaak (veiligheid).

Lynn V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lynn V
Saam met vriende

Was baie teleurgesteld.

'n Pragtige huis, maar het baie aandag nodig. Nie een van die badkamers het 100% gewerk nie. Ons kon net een stort in die huis gebruik. Onaangename reuk van die dreine/riool hang in die huis en buite. Nie baie skoon nie. Die binnebraai was die hoogte punt van ons verblyf. Van die matrasse kan dalk ook vervang word. Plumbing kort ernstig aandag. Flenter handdoeke.

Clynton T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clynton T
Saam met vriende

Uitstekende akkommodasie vir groot groepe.

Verblyf was netjies en skoon, wonderlike groot privaat tuin en swembad met vuurput.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent accommodation for large groups.

Accommodation was neat and clean, awesome large private garden and pool area with fire pit.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Suretha G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha G
Saam met vriende

Perfek vir groot groepe!

Ons was 14 mense wat besluit het om Greyton toe te gaan vir my verjaarsdag. Die huis was absoluut perfek vir so 'n groot groep en het alles wat 'n mens nodig het. Die swembad en braai-area was 'n wenner. Sal definitief aanbeveel vir groot groepe!

122 Main Greyton's terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning. Ek is bly jul het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Linda

122 Main Greyton
Regan R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regan R
Gesin met klein kinders

Great town and great property.

Perfect destination for a family holiday. We were a large group ranging in age from 7 to 63 and everyone loved it.

Basil  - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basil

Ruim en goed uiteengesit.

Waarde vir geld, lekker speelplek vir die kinders. Die plumbing kort bietjie aandag.

Jillian G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian G

Fantastic setting, rustic charm.

We were a large group with older kids and we loved the location close enough to the village to cycle but off the beaten track. Loved having lots of space and the outside lapa.

Rune C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rune C
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Ons het as 'n groep gestap van McGregor tot Greyton en was baie beïndruk met die verblyf. Ons het lekker gebly en sal definitief weer gaan. Enigste nadeel was dat die huis bietjie buite die dorp is, dus het ons na 'n lang dag se stap nog 'n paar kilo's gestap om braaigoed vir die aand te koop. Sien uit na ons volgende keer!

was R3 800
Vanaf R3 230
per nag (plek vir 14)
was R3 800
Vanaf R3 230
per nag (plek vir 14)
was R3 800
Vanaf R3 230
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 122, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjOTYxNDI2LTQ4M2ItNGQ1Yi05YWQ0LTBkYTcyNzg0NDk0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 800, nou Vanaf R3 230  per nag (plek vir 14) 8 5 1 5 122 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.040164884221 19.616711139679
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za