LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 123 Anchors Aweigh | LekkeSlaap
+22

123 Anchors Aweigh

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Anchors Aweigh 123, Hibberdene , 1632, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

123 Anchors Aweigh is selfsorgkothuis met 'n rietdak in die veilige kompleks Achors Aweigh in Hibberdene. Dié kompleks het 'n swembad, 'n riviermondingsfront en 'n braai-area by die strandmeer waar mens kan visvang. Dit is ook 'n kort entjie vanaf die Blouvlagstrand, 'n restaurant en 'n kroeg. Daar is 'n groot, plat area vir krieket, sokker en vlugbal en die kinders kan die oord verken en veilig fietsry. Bote kan ook by die rivier wat aan die perseel grens gelanseer word.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer-area het 'n dubbelbed en die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n enkelslaapbank. Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet eie handdoeke bring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 2 slaapbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n braai-area buite.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit in die Pistols Saloon en Wild West Museum in Ramsgate, Hibberdene Skibootklub, Vernon Crookes Natuurreservaat, dolfyn- en walviskyk en die Oribi Gorge Natuurreservaat.

Slaapplek

’n Bespreking by 123 Anchors Aweigh sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 123 Anchors Aweigh
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Anchors Aweigh 123, Hibberdene , 1632, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 123 Anchors Aweigh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R610
per nag (plek vir 5)
Vanaf R610
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Anchors Aweigh 123, Hibberdene , 1632, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwoUVTWbNFTOluihVQMNoddgvi9mqRuGy442PvTJhoXRTCHFDg0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R610  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 123 Anchors Aweigh Hibberdene 1632 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.5841418 30.5669451
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!