Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

123 at the Sea Brookes Hill Suites

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 123 at the Sea Brookes Hill Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marina V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Gesin met klein kinders

Ons kom volgende jaar vir seker terug.

Ons was vriendelik verwelkom met aankoms en mooi gewys wat als in die eenheid beskikbaar is. Daar is wifi en die eenheid is goed toegerus vir loadshedding met 'n battery wat die wifi en TV aanhou en die ligte word ook gelaai om te werk tydens loadshedding. Die see-uitsig is 180 grade en dit is net 'n pragtige grasperk met swembad en 'n pad wat jou van die strand skei. Ons het veilig gevoel en ons kar was ook heeltyd veilig gewees. Net 8 km vanaf die lughawe. Ons kom volgende jaar terug weer vir die PE Half Marathon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Istelle G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, tyd was te min!

Mariliesh het ons vriendelik ontvang en alles mooi uitgewys in die eenheid, ook as daar loadshedding was, is daar voorsiening gemaak met gasstofie en ligte. Daar is alles wat mens nodig het, eenheid en alles was baie mooi skoon en die ligging is uitstekend, sien die see en stapafstand van eetplekke! Sal vir seker weer in 123 at the Beach wil gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M
Gesin met klein kinders

Een nag saam met gesin. Baie rustig en mooi.

Blyplek is baie mooi en netjies. Rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laer Brookes Hill-straat, Brooked Hill Suite, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fa4c17582186b24754ec097c6df080f5b60f286a1e0dbc04216d58e83d8f56d08d80c3561f97f24e88c76ff0a0d71e97255?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Lower Brookes Hill Street, Brookes Hill Suite Humewood 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9782358 25.6509859