1233 on Webb

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

1233 on Webb is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Queenswood, Pretoria, wat net 'n kort entjie se ry van verskeie winkels en restaurante af is.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir 4 tot 6 volwasse gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die vierde gas kan op die slaapbank in die sitkamer slaap. Die boonste badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n wasmasjien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Daar is 'n TV met OVHD-kanale in die leefarea. Dié vertrek lei na 'n groot balkon met buitemeubels. Die eetkamer het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. Die leefarea bied toegang tot 'n ruim balkon/patio met buite-eetplek.

Daar is ook internet-toegang en veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Daar is 'n aantal ambassades in 'n 5 km-radius insluitend die Amerikaanse ambassade. Die Universiteit van Pretoria is 10 minute se ry weg en O.R. Thambo Internasionale Lughawe is net 52 km weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1233 On Webb gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R460 R414 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za