Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

125 Visarend

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 125, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

125 Visarend is 'n selfsorghuis in die Middelvlei-vakansieoord in Meerenbosch en bied slaapplek aan 6 gaste.

Die dubbelverdiepinghouthuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping en 'n leefarea op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die area. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 gaste. Die kamers maak gebruik van 2 badkamers wat storte het.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolf en 'n yskas-vrieskas. Etes kan in die eetkamer geniet word, of gaste kan in die sitkamer ontspan.

Die leefarea lei na die stoep met 'n braai-area. Veilige onderdakparkeerplek is ook beskikbaar. Die houthuis is nie bedoel vir partytjies en lawaaiery nie, maar eerder vir 'n ontspannende naweek weg van die gejaag van stadslewe.

Die oord het 'n swembad en 'n tennisbaan. 125 Visarend is net 'n entjie se stap vanaf die meer waar gaste kan visvang of verskeie watersport of fietsry kan geniet. Gaste moet asseblief hulle eie fietse saambring. Hermanus is ook net 20 km weg vir diegene wat die area wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by 125 Visarend sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 58 resensies vir 125 Visarend
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 133

Jaar gelys 7

Ligging

  • Kingfisher-weg 125, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 125 Visarend het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 125, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZDAyMzhmLWM0MjUtNDQyMC1iYmM5LTcwNmVlZmFhMjQ4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 125 Kingfisher Road Meerenbosch 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.364861111111 19.108388888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem