Bela-Bela Akkommodasie by 125 Zebula | LekkeSlaap
+6
+6

125 Zebula

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebula 125, Zebula Gholflandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

125 Zebula bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vyfslaapkamer-vakansiehuis op die Zebula Gholflandgoed. Dié grasdakhuis het slaapplek vir 12 gaste en die landgoed is net 215 km van Johannesburg af.

Die huis beskik oor 5 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens in elke kamer. Daar is 2 ekstra enkelbeddens in die solder. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die huis het 'n oopplan-kombuis, -leefarea, -eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus.

Die huis het 'n swembad met 'n veiligheidsnet, asook 'n onderdakvermaakarea met ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 125 Zebula sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir 125 Zebula
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Zebula 125, Zebula Gholflandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink 125 Zebula het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebula 125, Zebula Gholflandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336319f45bbd0e28d52c4513edd1fb668cec8c7d4c99a33033201e8105e82446e5e4af1a5f9600b4a175210ce03922bd0fb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (plek vir 12) 1 5 1 4 125 Zebula Zebula Golf Estate 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.765021667655 27.949898076057
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za