Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

128 Breakers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

128 Breakers bied gerieflike selfsorgverblyf in Umhlanga in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is. Dit is op die grondverdieping in die Breakers-oord se ontwerperstuin wat toegang bied tot die strand en Umhlanga se promenade.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Daar is 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf in die kombuis. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, asook 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Daar is lugversorging en WiFi.

Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Daar is kelderparkeerplek vir 1 voertuig. Gaste kan gerus van die hotel se geriewe soos die gimnasium, internet-sitarea, speelarea vir kinders, die salon, putt-putt-baan, restaurant, 2 koue swembaddens en 1 verhitte swembad gebruik maak.

Umhlanga se gewilde promenade strek 2,5 km vanaf Breakers-oord tot by die Malindi-kompleks. Dit is die ideale plek vir 'n wandeling of 'n drafsessie. Dit bied ook toegang tot restaurante in die omtrek.

Slaapplek

’n Bespreking by 128 Breakers sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 128 Breakers
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 89

Jaar gelys 4

Ligging

  • Lagoon-rylaan 88, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 128 Breakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e930d63b615cd1ce97175dfdffb32eb14cf542e5b24d51e8a9516321e19260b9a1a76875aa06698a8107256da78343e401e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 88 Lagoon Drive Breakers 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713514416013 31.092207508599
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem