LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 128 on 9th Street - V39 | LekkeSlaap
+24

128 on 9th Street - V39

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 128, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 530 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

128 on 9th Street is 'n selfsorgvakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorpie langs die Wes-Kaapse Suidkus. Hierdie dorpie is wêreldbekend as 'n fantastiese walviskykbestemming en besoekers kan dié pragtige diere van die land óf van 'n boot af sien. Hermanus se prentjiemooi landskap, matige klimaat, ryk plantlewe en proksimiteit aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar die Kaapse Overbergstreek verken kan word.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde kamers het elkeen 'n dubbelbed, terwyl die vierde kamer 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste rondom die tafel, terwyl die sitarea gemaklike rusbanke bied. Buite is daar 'n patio met braaigeriewe wat na die berg front.

Slaapplek

’n Bespreking by 128 on 9th Street - V39 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • 9de Straat 128, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 530
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 530
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 128, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA424d20a71eba80213fc64b2682c3aac767e9f039a46708e68b24aea5a680e060fa914975f3103454f3239e9825e0e02f6f6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 530  per nag (plek vir 8) 128 9th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.408797880144 19.281959262798
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!