LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield | LekkeSlaap
+11

13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir 13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elbert S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elbert S
Gesin met tieners

Lieflike vakansieplek, netjies, pragtige omgewing.

Pragtige skoon en moderne huis met mooiste uitsig. Sal beslis aanbeveel.

Anita C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C
Gesin met tieners

Vakansie om te onthou.

Die woonstel het pragtige see uitsigte. Baie gerieflik, alles wat jy nodig het. Alles was in werkende toestand en van hoë gehalte. Die omgewing was veilig en eienaar en bure baie hulpvaardig. Sal vir seker weer besoek.

Annotashe W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annotashe W
Saam met vriende

Our stay was absolutely great at Milkwood Ridge, Cola Beach. It was like our home away from home.

Thank you to Amanda and Cuan. The house was neat and user friendly. I think we will visit every year.

Shani D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Shani D
Gesin met klein kinders

Pragtige eenheid met mooi uitsig.

Al is die eenheid in 'n kompleks is veiligheid wel 'n bekommernis. Tydens ons vakansie was daar 2 inbrake by van die ander eenhede, dit is waarvan ons weet. Hul het die deure oopgebreek in die nag terwyl die gaste op die boonste vlak geslaap het.

was R2 350
Vanaf R2 115
per nag (plek vir 6)
was R2 350
Vanaf R2 115
per nag (plek vir 6)
was R2 350
Vanaf R2 115
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pacific-keeromstraat, Milkwood Ridge No. 13, Cola Beach, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxYmZjZTllLWIxM2MtNDVhMy04ZWVmLTA2YTc2ZGFiMjg5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350, nou Vanaf R2 115  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Pacific Close Milkwood Ridge No 13 6572 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -34.035908553194 22.820464584517
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!