Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Palms

Selfsorg
Die Skuitjie
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Skuitjie is 'n gastekamer met sy eie ingang, 'n kombuisie en 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit- en eetgeriewe.

Huisreëls

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R1000 is saam met die deposito betaalbaar en word via bankoordrag 5 tot 7 werksdae na vertrek terugbetaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Ark
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 7 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Ark is 'n tweeslaapkamer-eenheid met sy eie ingang en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n tripelstapelbed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eerste slaapkamer het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Tripelstapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit- en eetgeriewe.

Huisreëls

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R1000 is saam met die deposito betaalbaar en word via bankoordrag 5 tot 7 werksdae na vertrek terugbetaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Vlagskip
Vanaf
Vanaf R3 500
per eenheid
Beskrywing

Die Vlagskip is ideaal vir 'n gesin. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed wat vir 2 enkelbeddens geruil kan word. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en hoekbad, die tweede kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander twee kamers deel een badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n kroegarea met 'n pool-tafel. Die leefarea bied toegang tot 'n dek met 'n piekniektafel en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R1000 is saam met die deposito betaalbaar en word via bankoordrag 5 tot 7 werksdae na vertrek terugbetaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrastraat 19, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ea14dc22d137c575e78675ccddd3023ae3725989eee6141523828383f4b8a589030b7f05590385547b1aeff2e765eea6cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 19 Steenbras Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.117026985552 14.279275179762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem