Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Palms

Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrastraat 19, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

13 Palms is in die kusdorp, Hentiesbaai. Dis naby verskeie plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante en bied die ideale ligging vanwaar gaste die Skedelkus kan verken.

Verblyf word in die hoofhuis en 2 eenhede met verhit- en eetgeriewe gebied.

Die hoofhuis, Die Vlagskip, bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die Skuiltjie is 'n gastekamer met 'n privaat ingang, 'n kombuisie en 'n badkamer.

Die Ark is 'n tweeslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 'n badkamer en 'n kombuisie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 13 Palms
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Steenbrastraat 19, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink 13 Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrastraat 19, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ea14dc22d137c575e78675ccddd3023ae3725989eee6141523828383f4b8a589030b7f05590385547b1aeff2e765eea6cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 19 Steenbras Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.117026985552 14.279275179762