aanbod Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 vir verblyf wat 2 nagte of langer is. Geldig vanaf 18 Mrt 2020 tot 8 Apr 2020.
St. Francisbaai Akkommodasie by 13 Quarterdeck Port St Francis | LekkeSlaap
+35
+35

13 Quarterdeck Port St Francis

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1.
  • Vanaf R1 800 R900 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonweg, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

13 Quarterdeck Port is in St. Francisbaai, 'n vakansiedorp wat bekend is vir sy strande, hawes, hengelgeleenthede, vars seekos en staproetes. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat die stad wil ontsnap.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid het ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitarea met 'n TV met DStv, 'n oopplan-eetarea en 'n uitsig oor die hawe.

Daar is 'n klein dek met buitemeubels en 'n gasbraai, asook veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 13 Quarterdeck Port St Francis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tritonweg, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 800
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
was R1 800
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
was R1 800
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonweg, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfvFuS2jFq53CMyAF69bp8hRaYo0MPexNj13NXVsQRWcwfmyuAq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 6) Triton Road Port St Francis 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.185138290531 24.851669003173
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za