LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Shades - Luxury Garden Apartment | LekkeSlaap
+17

The Shades - Luxury Garden Apartment

4 resensies
Selfsorg
The Shades - Luxury Garden Apartment
Vanaf R1 400
per eenheid
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Maksimum 4 persone word in die eenheid toegelaat. Onder geen omstandighede mag daar meer as die maksimum persone in die eenheid wees nie. Indien gaste nie by die reël hou nie, sal dit beteken dat die ekstra persone onmiddellik die perseel sal moet verlaat, of die bespreking sal gekanselleer word en geen terugbetalings sal gemaak word nie. Onder geen omstandighede laat ons studente of besprekings met net persone onder die ouderdom van 25 toe nie. Indien die reëls nie nagekom word nie, sal dit beteken dat gaste onmiddellik gevra sal word om die perseel te verlaat sonder enige terugbetaling. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Rook is verbode in die woonstel. Rook word slegs op die patio toegelaat.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades 12, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjZTExMGUyLTg0ODctNGQwMS1iMWQ4LTFlYTI3MDRiY2Y0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 23 Weaver Crescent 13 The Shades 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.721472 31.086563
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!