Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

131 On Herbert Baker Boutique Hotel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Savemore Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir 131 On Herbert Baker Boutique Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Cor W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Cor W
Besigheidsreis

Riller.

Nee, die plek is regtig vuil. Die stort, toilet, matte, mure, alles is haglik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

131 On Herbert Baker Boutique Hotel se terugvoer

Dear sir and madam,
We thank you so much for this constructively negative review. We appreciate your openness, we would have appreciated even more if you had shown us the dirty areas while you were here and also provided pictures.
We value your observation, though your review contrasts other reviews across all platforms.
You booked our cheapest, yet lovely, standard suite. The owners/management are offering you a complimentary stay in a business executive/deluxe suite on your next trip to us, as a gesture of apology for the experience you expressed above.
Hoping to host you again,
Regards,
131 On HB team, management and Owners

131 On Herbert Baker Boutique Hotel
Annamarie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies en baie sentraal geleë.

Heerlik gebly! Uitsig oor die swembad, kamer is ruim en baie netjies met spierwit beddegoed. Ontbyt was 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, goeie diens, pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is baie mooi en die ligging is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë. Goeie diens.

Ons het baie lekker geslaap. Ontbyt is goed. Baie mooi uitsig oor die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

131 On Herbert Baker Boutique Hotel se terugvoer

Madam and sir,
We appreciate this inspiring review, your stay, and support.
We hope to host you regularly.
Regards,
Savemore,
GHM
//For staff and management

131 On Herbert Baker Boutique Hotel
Sanet V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame personeel.

Goeie diens en billike prys. Ontbyt was flink hanteer en smaaklik. Skoon en netjiese kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fees.

Julle is baie oulik - plek perfek - vriendelike personeel, skoon kamer en 'n heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

131 On Herbert Baker Boutique Hotel se terugvoer

Thank you for this review. We will always strive to make your stays enjoyable and homely. Regards, Savemore for team and management.

131 On Herbert Baker Boutique Hotel
Hannelie W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W

Ontspannend en veilig.

Gemak, stylvol en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

131 On Herbert Baker Boutique Hotel se terugvoer

Dear Hannelie,
Your stay and this feedback is highly appreciated.
Please book again.
Regards,
Savemore
GHM
(For staff and management)

131 On Herbert Baker Boutique Hotel
Yvette C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was met die intrapslag welkom laat voel deur Savemore en sy vriendelike, behulpsame en opgeruimde personeel. Kamers is eenvoudig, maar stylvol, netjies en als wat mens nodig het. Pragtige uitsig oor die stad. Geleë in 'n veilige sekuriteitskompleks vir ekstra gemoedsrus.

Beslis 'n wenner oornagplek en 'n heerlike ontbyt bedien met 'n glimlag op die gesig en pittige sêgoed, laat mens se dag sommer goed afskop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Zirk J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dr Zirk J
Gesin met tieners

Goeie, vriendelike personeel.

Sou graag koffiemasjien in kamer wou hê, aangesien dit geklassifiseer word as 'n boetiekhotel. Ook geen DStv en, beperkte kanale op TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n ongelooflike plek. Mooiste uitsig en lekkerste ontbyt. Personeel is uiters vriendelik en behulpsaam.

Sal beslis weer hierdie gastehuis besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony K

Convenient for Groenkloof Life Hospital. Friendly staff.

Good breakfast. I used the minibar. Forgot to pay for it when we left. Staff phoned me and were courteous. However, no bill was presented to me on leaving.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, comfortable, convenient for our purpose.

We travelled up from Cape Town for a family occasion, and the hotel provided us with everything we needed while away from home. The staff are exceptional and the breakfast served was on par with any other highly-rated establishment. Thank you Habi, Savemore and everyone else.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzanne K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Vriendelike personeel, heerlike ontbyt en baie goed toegeruste kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina E
Enkelreisiger

It felt like home away from home.

Vriendelike diens, hulpvaardig. Heerlike ontbyt. Alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

131 On Herbert Baker Boutique Hotel se terugvoer

Thank you for this feedback.
Please book again.
Regards,
Savemore

131 On Herbert Baker Boutique Hotel
Juanita V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het waarde vir geld ontvang. Klantediens puik.

Ons was baie goed ontvang, vriendelike diens. Kamer baie mooi en netjies. Die ontbyt was nie sleg nie, maar ek voel daar kan bietjie meer van 'n verskeidenheid/keuse wees. Die eetkamer kan ook doen met bietjie meer aandag aan netheid, nuwer linne. WiFi-sein was nie baie sterk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

131 On Herbert Baker Boutique Hotel se terugvoer

Thank you for this feedback.
Please book again.
Regards,
Savemore

131 On Herbert Baker Boutique Hotel
Belinda T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda T
Saam met vriende

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs.

Vriendelike diens. Ruim en goed ingerigte kamers. Lieflke uitsig oor stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

131 On Herbert Baker Boutique Hotel se terugvoer

Thank you for this feedback.
Please book again.
Regards,
Savemore

131 On Herbert Baker Boutique Hotel
Lee-anne K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne K
Enkelreisiger

Fantastic!

Everything was perfect. The bed and pillows were extremely comfortable. A better manager, the owners could not ask for. He was phenomenal, had excellent customer service, was friendly, going the extra mile. He should be training all hotel managers! All the other staff was also exceptional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

131 On Herbert Baker Boutique Hotel se terugvoer

Thank you for this feedback.
Please book again.
Regards,
Savemore

131 On Herbert Baker Boutique Hotel
Reneè M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneè M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply the best.

The hotel is very classy and stylish. The breakfast is delicious and Hubi is an excellent host. I will always come back to this hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

131 On Herbert Baker Boutique Hotel se terugvoer

Madam Renee, thank you so much for this encouraging feedback. We also appreciate your always staying with us, Habi & team will always maintain that each clients' stay is homely and memorable, Please visit again. Regards Savemore GM, Management & staff.

131 On Herbert Baker Boutique Hotel
Danie L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Besigheidsreis

Baie lekker gebly maar maak asb. net die elektriese heining reg, want die lugverkoeling het geraas in kamer 3 en ek moes met 'n oop venster slaap.

Maak asb. die lugverkoeling in kamer 3 reg asook die elektriese heining.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

131 On Herbert Baker Boutique Hotel se terugvoer

Danie,
Thank you so much for this feedback.
We have fixed the aircon and also the electric fence was sorted.
Please book with us again.
Regards,
Savemore

131 On Herbert Baker Boutique Hotel
Tanya V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Gesin met tieners

Fantasties.

Beste kliëntediens wat ek nog ooit ontvang het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise W
Gesin met tieners

Uitstekende diens.

Pragtige plekkie en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome en veilig.

Baie mooi en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

131 On Herbert Baker Boutique Hotel se terugvoer

Sir Danie
Thank you so much for your stay and this encouraging review.
We will keep making our service better and homely.
Looking forward to host you again.
Regards,
Savemore
Hiost, Staff & management

131 On Herbert Baker Boutique Hotel
Mafeleine N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mafeleine N
Gesin met tieners

Awesome.

Clean. Friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Skoon, luuks en rustig.

Beste gasheer, Lovemore. Help met alles, vriendelik en dan het hy nog goeie musiek smaak. Kamer was skoon, luuks en stil. Ontbyt was lekker en genoeg. Ek gaan weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik H
Besigheidsreis

Aangename plek.

Die enigste irritasie was dat die mense 2 oggende tydens ontbyt besig was om te trek en op en af deur die eetkamer geloop het met meubels, houers, ens - not on. Die oortreksels oor die eetkamerstoele is vol gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

131 On Herbert Baker Boutique Hotel se terugvoer

Dit was 'n baie onaanvaarbare ervaring, ek bied my verskoning aan vir ons toesig oor gaste se ervaring en sou u dalk weer by ons gaan bly, bied ons u 'n R 300 komplimentêre kroegbewys aan, of as julle in die area is, kom ontspan dalk by die swembad een middag of die sitkamer en geniet jou R 300 komplimentêre kroegbewys.
Groete,
Christiaan

131 On Herbert Baker Boutique Hotel
Lezanne L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om daar te bly. Ons het lekker gerus ook en die diens is super.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdré V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdré V

Vriendelike diens en 'n pragtige uitsig oor die stad.

Kamer is lekker ruim. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, rustig, netjies en gerieflik.

Baie vriendelik, behulpsaam en professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

131 On Herbert Baker Boutique Hotel se terugvoer

Baie Dankie, ons is bly u het dit geniet.

131 On Herbert Baker Boutique Hotel
Vanaf
R919
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R919
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R919
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herbert Baker-straat 131, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f1e0a4ac5ceb703f82f6b2e07a4a777e0fbfe3427dd8c8f348f8dbc477d53a40176e1204688d9532e14817df4e681a277e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R919 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 131 Herbert Baker Street Groenkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.781762147479 28.226758385887
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem