Langebaan Akkommodasie by Orca Beach Villa | LekkeSlaap
+23

Orca Beach Villa

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 134, Langebaan , 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 450 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Orca Beach Villa is 'n lieflike selfsorghuis in Langebaan, 'n pragtige kusdorp aan die Kaapse Weskus. Dis slegs 'n uur se ry vanaf Kaapstad en is die ideale plek vanwaar die wonderlike Weskus verken kan word.

Die huis het 5 kamers en slaapplek vir 10 gaste. Die 2 hoofslaapkamers het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde kamer het ook 2 enkelbeddens en lei na die vyfde kamer waar daar 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer is. Daar is nog 'n badkamer wat deur 2 kamers gedeel word.

Die ruim, moderne kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei.

Gaste kan heerlik kuier en onthaal in die glas-omhulde braaikamer met sy pragtige uitsig oor die strandmeer. Die huis het ook 'n omheinde tuin wat dit ideaal vir gesinne maak.

Kom ontspan in die sitkamer met 'n lekker boek voor die kaggel op koue aande en geniet die DStv in die TV-kamer.

Daar is parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Orca Beach Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Orca Beach Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Strandweg 134, Langebaan , 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orca Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 134, Langebaan , 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg8IevXaHADJcGq2DEjcZvfJuQH6thOLe2NCT2VTPRtGDYz9I5n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 450  per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 134 Beach Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.08680666999 18.031172901392
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za