Langebaan Akkommodasie by Orca Beach Villa | LekkeSlaap
+23

Orca Beach Villa

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Reëls:
- Geen troeteldiere.
- Rook is verbode.
- Geen geraas na 22:00.
- Geen partytjies of funksies.
- Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke bring.
- Om ekstra skoonmaakfooie te verhoed, laat asb. die eenheid in dieselfde toestand as wat dit gevind is
- Geen ram- of hennepartytjies nie.

Aangesien dit 'n woonbuurt is, word gaste gevra om die bure en eiendom te respekteer. Geen luide partytjies of geraas word dus in die buurt of huis toegelaat nie.

Inkloktyd: 15:00 tot 19:00.
Uitkloktyd: teen 10:00.
Gaste wat laat arriveer tot en met 21:00 sal R250 per uur (of 'n deel daarvan) moet betaal. Dit is in kontant met aankoms betaalbaar. Geen gaste sal ná 21:00 verwelkom word nie en dit sal beskou word as 'n gas wat nie opgedaag het nie.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 word op elke bespreking gehef en dit moet direk aan die agent via elektroniese fondsoorplasing voor die inklokdatum of in kontant betaal word wanneer gaste die sleutel optel. Die breekskadedeposito sal gedeeltelik of volledig binne 10 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word, afhangende van die breekskade wat tydens gaste se verblyf plaasgevind het.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 134, Langebaan , 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg8IevXaHADJcGq2DEjcZvfJuQH6thOLe2NCT2VTPRtGDYz9I5n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 450  per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 134 Beach Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.08680666999 18.031172901392
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za