Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

134 St. Michaels Ave Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir 134 St. Michaels Ave Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stefano S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefano S
Saam met vriende

Ruim, netjies, waarde vir geld.

Ons was verbaas oor die lekker ruimte van ons verblyf. Die kombuis en leefarea is baie gerieflik en die kamers het lekker spasie. Die stort - heerlik om nie benoud te raak in 'n klein plekkie nie! By ons aankoms is daar 'n motorhuis aan ons gegee vir die aand wat 'n welkome verrassing was. Alles wat benodig is vir gerieflike verblyf was beskikbaar en netjies. Die plek is by die enigste winkel en restaurant, en slegs 100 m van die paadjie na die strand. Alhoewel ons net 1 aand oorgeslaap het sal ons maklik daar kon bly vir 'n verlengde vakansie. Die plek is nie modern nie, maar is regtig baie goeie waarde vir geld en gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya O
Gesin met tieners

Gerieflik naby en skoon.

Die huisie is gerieflik naby aan die strand, die winkeltjie en die restaurant, geleë in 'n baie mooi tuin. Die ontvangs was vriendelik en die huis baie netjies. Daar is 'n lekker buitebraai-area op die stoep. Die badkamer word gedeel met twee deure aan weerskante. Ons het net een nag oorgeslaap maar die huis is gerieflik genoeg ingerig vir 'n langer verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location in paradise.

Nature’s Valley is a wonderful place and this is the perfect cottage in a nice garden and the beach, shops and restaurants are just around the corner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flip H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese gemaklike en ruim cottage ideaal geleë in Natures Valley. Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardige diens gekry.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en dit is 'n pragtige plek ons het dit baie geniet.

Ons het verskriklik lekker gebly die weer het lekker saam gespeel die plek is lieflik ingerig dus naby die see en die winkels ons verblyf was asemrowend. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marné O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marné O

Ruim selfsorgeenheid, met alles wat mens nodig het.

Heerlik gebly, so naby aan als, restaurant, winkel en strand net paar treë van verblyf af. Baie privaat met die mooiste tuin, voel byna asof daar moet feetjies en dwergies tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C
Saam met vriende

Awesome!

Die verblyf was uitstekend, skoon en netjies. Die linne van hoë gehalte. Genoeg spasie vir 4 mense sonder om opgekrop te voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate S
Gesin met klein kinders

Convenient cottage, perfect for a short stay in a beautiful location.

We stayed one night as a stopover on our way to the Eastern Cape. The hosts were very hospitable and everything associated with the booking was easy. The cottage is situated to the side of the main house with the small private braai-area that looks over the main garden, which is beautiful. The cottage was small but functional so I would recommend it for a couple of nights. Situated close to the store and directly across from the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corme V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Corme V

Goeie verblyf vir 1 nag.

Aangenaam verras met met netheid en ligging van die eenheid. Slegs 1 badkamer met ingang van 2 kante. TV soos gelys buitewerking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig.

Baie lekker bekostigbare verblyf, tuin is 'n voëlparadys naby die strand en restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D
Saam met vriende

Dit was wonderlik, die perfekte plek vir rus en stilte.

Dawn is 'n fantastiese gasvrou, vriendelik en behulpsaam, en respekteer gaste se privaatheid. Ons vakansie kon nie op 'n beter plek gewees het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Ons het hierdie snoesige plekkie baie geniet. Dit was veilig, netjies en baie rustig. Die eienaars was ook baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal dit enige tyd weer aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

'n Heerlike en gerieflike gastehuis waar ons lekker privaat was. Net parkering, as daar meer as een gas is, kan bietjie lol. Maar Dwan en haar man was uiters behulpsaam en het ons verblyf sommer baie aangenaam gemaak. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid en gehalte verkoop altyd goed.

Personeel baie vriendelik en bekwaam. Bed en beddegoed en handdoeke van goeie gehalte. Ligging baie goed, naby enigste winkel en see. Tuin vertoon baie mooi, hoe dan anders in Natures Valley? Sou graag langer wou bly. Beveel die plek met groot vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

134 St. Michaels Ave Cottage se terugvoer

Dear Vivian
Thank you for your kind review sorry we where not able to meet. Lets hope our paths will cross some time.
Kind Regards
Dawn

134 St. Michaels Ave Cottage
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Michaels-laan 134, Natures Valley, 6308, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5N2YwODU5LWRkN2YtNDM2My05Yjc3LWY5ZTcxNmZmMmQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 134 St. Michaels Ave Natures Valley 6308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.984539889671 23.547359359525