LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 136 On Ivy | LekkeSlaap
+17

136 On Ivy

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ivy-weg 136, Norwood, Johannesburg, 0921, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

136 On Ivy is in Norwood, Johannesburg, naby Sandton City, Rosebank, Gold Reef City en die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers waarvan 2 kamers elk 2 enkelbeddens het en die derde kamer 2 enkelbeddens en 'n stapelbed het. Twee van die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het, terwyl die derde slaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n stort het, maar die toilet is apart en buite die kamer.

Gaste het toegang tot 'n swembad en braai-area. Uber werk perfek van hier af, maar daar is ook onderdakparkeerplek.

Die area het 'n hele paar lekker restaurante wat kos van 'n verskeidenheid Suid-Afrikaanse kulture bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ivy-weg 136, Norwood, Johannesburg, 0921, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ivy-weg 136, Norwood, Johannesburg, 0921, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a255b136780044679477b0896494cdf9cb8bf3fdd77f83f1dd2f5481cc73754d73ef3496e031e48a717bfa78211e2375da6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 136 Ivy Road Norwood 0921 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.157 28.077583333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!